Ons bied die volgende kultuuraktiwiteite aan:
- Debat
- Landsdiens
- Ballet
- Moderne danse
- Redenaars
- Dramaklub en –produksies
- Eisteddfod-afrigting
- Skoolkore: Seniorkoor, Juniorkoor, Kamerkoor
- Orkes
- Musiek: Kitaar, Klavier, Klawerbord
- Revue
Dramaklubproduksie – ons “culture vultures” in aksie!
[widgetkit id=”6″]
Danse vorm ook ‘n integrale deel van ons kultuurprogram.
Een van ons spreekkore. Hulle was trofeewenners gedurende die Eisteddfod.

Ons Seniorkoor in aksie.


Dramaklub uitstappie na Artscape.
Carols by Candlelight


Jaarlikse kooraand


Aktiwiteite tydens dramaklubsessies
[widgetkit id=”7″]
Kamerkoor tree regstreeks op Expresso SABC 3 op



Kamerkoor by Kultuuraand
